Parent Starter Pack for d6 Communicator

ENGLISH

It’s that time of the year again, so we've put together a simple guide to help your school members get started with the d6 Communicator App.

This guide will help get your school community members on the App and help them stay informed about the latest school news.

Share these items via email or print them out and distribute them to your members at parent’s evenings/open days.

If you currently have groups on WhatsApp, distribute this image on the groups to inform your members that your school now makes use of d6.

Share the content on your social media platforms and create excitement about the App.

To help remind your members to download the App, you can print the A3 poster and put it up in your school.

If you have any questions, please mail support@d6ed.co.za

AFRIKAANS

Dis weer tyd om nuwe skool ouers op die d6 Toep te kry! Gebruik die gids om jou ouers te help.

Hierdie gids sal jou help om all skoolgemeenskapslede op die Toep te kry. Dit sal hulle help om oor die nuuste skool nuus ingelik te bly

Deel die items via e-pos of druk dit uit en gee dit vir skoollede by ope dae/ oueraande

Indien die skool op WhatsApp tans groepies het kan die prent op die groep gedeel word om ouer in te lig dat die skool van d6 vir kommunikasie gebruik maak.

Deel die prent op die skool se sosiale platforms en maak sodoende ouers opgewonde oor die Toep.

Om die ouers te herinner om die Toep af te laai kan die skool die A3 plakaat uit druk en op die skool se kennisgewingsbord sit.

Vir enige verdere vrae, kontak asb support@d6ed.co.za

Scroll to Top