05aug8:00 am10:00 amBetalingstransformasie vir Skole: Die d6Pay/Sticitt VoordeelHierdie eksklusiewe webinaar gaan jou meer vertel van ons kontantlose betalingsfunksie (d6Pay aangedryf deur Sticitt). Hierdie webinaar is vir skole wat nog nie Sticitt gebruik nie.

Event Details

Hierdie aanbieding sal in Afrikaans wees. Wanneer jy registreer, kies om aanlyn by te woon OF om by te woon in persoon by die d6 Stellenbosch kantoor.

Time

05/08/2025 8:00 am - 10:00 am(GMT+02:00)

Scroll to Top