12aug8:00 am10:00 amFease - 'n Geintegreerde d6 Oplossing tot SkuldbestuurFease is 'n d6-geïntegreerde oplossing wat ontwerp is om julle te help om uitstaande skoolfonds proaktief en met deernis te bestuur, op maniere wat vir skole nog nooit vantevore moontlik was nie!

Event Details

Hierdie aanbieding sal in Afrikaans aangebied word.

Wanneer u registreer, kies om aanlyn by te woon OF om na die d6 Pretoria kantoor toe te kom.

Time

12/08/2025 8:00 am - 10:00 am(GMT+02:00)

Scroll to Top