26aug8:00 am10:00 amAltivo - Die Platform wat jou help om Borge en Adverteerders Beter te BestuurOns nooi jou uit na ons webinaar, "Altivo: Ons is die Toekoms van Skoolborgskapbestuur," waar ons sal demonstreer hoe Altivo julle skool kan bemagtig om blywende vennootskappe te bou en voorspelbare inkomstestrome moeiteloos te ontsluit.

Event Details

Hierdie aanbieding sal in Afrikaans aangebied word.

Wanneer u registreer, kies om aanlyn by te woon OF om na die d6 Pretoria kantoor toe te kom.

Time

26/08/2025 8:00 am - 10:00 am(GMT+02:00)

Scroll to Top