Plaaslike entrepreneurs bied oplossings vir skole – WINSLYN | 11 AUG 2020 | kykNET Digitale wegneem-koffiekoppies, is een van die maniere waarop skoolkinders deesdae by snoepies kan betaal. Die Winslyn-span gesels met een van die stigters van hierdie opwindende tegnologie, Theo Kitshoff, van Sticitt, en ook met Willem Kitshoff, Uitvoerende hoof van d6 Group, oor geleenthede binne die plaaslike skolemark vir entrepreneurs en besighede.

Local entrepreneurs offer solutions to schools – WINSLYN | 11 AUG 2020 | kykNET Digital take-away coffee cups, is one of the many ways pupils can pay at tuck shops these days. The Winslyn-team speaks to one of the founders of this exciting technology, Theo Kitshoff from Sticitt, and also to Willem Kitshoff, CEO of the d6 Group, about opportunities within the local schooling market for entrepreneurs and businesses.